Vloeispaat | |
---|---|
Blou vloeispaat | |
Formule | CaF2 |
Onsuiwerhede | Y, Ce, Si, Al, Fe, Mg, Mg, Eu, Sm |
Kleur | pers, goudgeel, groen, kleurloos, blou, pienk, bruin |
Streep | wit |
Hardheid | 4 (Mohs) (standaard) |
Digtheid | 3,175 -3, 56 g/cm3 |
Eenheidsel van die fluorietstruktuur | |
Ruimtegroep | Fm3m |
Strukturbericht-kode | C1 |
Nommer | 225 |
Eenheidsel | a= 5,4642 Å[1] |
* Lys van minerale | |
Portaal Geologie |
Vloeispaat of fluoriet is 'n isometriese mineraal wat hoofsaaklik uit kalsiumfluoried CaF2 bestaan.